Welcome to MyBunny.TV - Your Gateway to Unlimited Entertainment!
Enjoy 6,000+ Premium HD Channels, thousands of movies & series, and experience lightning-fast instant activation.
Reliable, stable, and built for the ultimate streaming experience - no hassles, just entertainment!
MyBunny.TV – Cheaper Than Cable • Up to
35% Off Yearly Plans • All
NFL, ESPN, PPV Events Included 🐰
Join the fastest growing IPTV community today and discover why everyone is switching to MyBunny.TV!
Start Watching Now
Udo Jürgens
Op Blouberg Se Strand
Die golwe weet waar breek die branders
Hulle dink hulle's vry
Die wolke wentel in die hemel maar
Op die winde moet hul ry
Dis vroeg in die dag op Blouberg se strand
Die wind gaan nog waai die son gaan nog brand
Maar dis koel na die lang nag en ons groet die dag
Goeie môre my sonskyn
Goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei en die strale sal brand mmm
Maar dis vroeg in die dag
Op Bloubеrg se strand
Daar is wit gekalkte huisе
En ou Tafelberg
Daar is hengelaars met stok en hoed
Wat vroeg visse terg
My pa sê my kind ons moet swart mossels vind
Ons is lief vir die see ek is lief vir my kind
Ja dis koel na die lang nag en ons groet die dag
Goeie môre my sonskyn
Goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei en die strale sal brand mmm
Maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand