Genius Translations
Taylor Swift - Last Kiss (Taylor’s Version) (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Ek onthou nog die kyk op jou gesig
Verlig deur die duisternis op 1:58
Die woorde wat jy gefluister het vir net ons om te weet
Jy het vir my gesê jy is lief vir my
So hoekom het jy weggegaan?
Weg

[Vers 2]
Ek onthou nou wel, die reuk van die reën
Vars op die sypaadjie
Ek het van die vliegtuig af gehardloop
Daardie negende Julie, die klop van jou hart
Dit spring deur jou hemp
Ek kan nog steeds jou arms voel

[Voorkoor]
Maar nou sal ek gaan
Sit op diе vloer met jou klerе
Al wat ek weet, is dat ek nie weet nie
Hoe om iets te wees wat jy mis

[Koor]
Ek het nooit gedink ons sal 'n laaste soen hê nie
Nooit gedink dat ons so sou eindig nie
Jou naam, vir ewig die naam op my lippe
[Vers 3]
Ek onthou wel die swaai in jou stap
Die lewe van die partytjie, jy pronk weer
En ek sal my oë rol en dan trek jy my in
Ek is nie een vir dans nie, maar vir jou het ek
Omdat ek hou van jou handdruk toe jy my pa ontmoet
Ek is mal oor hoe jy met jou hande in jou sakke loop
Hoe jy my sou soen as ek in die middel was van iets sê
Daar's nie 'n dag wat ek nie daardie onbeskofte onderbrekings mis nie

[Voorkoor]
Maar nou sal ek gaan
Sit op die vloer met jou klere
Al wat ek weet, is dat ek nie weet nie
Hoe om iets te wees wat jy mis

[Koor]
Ek het nooit gedink ons sal 'n laaste soen hê nie
Nooit gedink dat ons so sou eindig nie
Jou naam, vir ewig die naam op my lippe, ooh

[Brug]
So ek sal jou lewe in foto's kyk soos ek gekyk het hoe jy geslaap het
En ek voel hoe jy my vergeet soos ek jou vroeër gevoel het asem haal
En ek sal tred hou met ons ou vriende
Net om hulle te vra hoe dit gaan met jou
Hoop dis lekker waar jy is
En ek hoop die son skyn en dis 'n pragtige dag
En iets herinner jou, jy wens jy't gebly
Jy kan beplan vir 'n verandering in die weer en tyd
Maar ek het nooit beplan dat jy van plan sou verander nie
[Voorkoor]
Maar nou sal ek gaan
Sit op die vloer met jou klere
Al wat ek weet, is dat ek nie weet nie
Hoe om iets te wees wat jy mis

[Koor]
Ek het nooit gedink ons sal 'n laaste soen hê nie
Nooit gedink dat ons so sou eindig nie
Jou naam, vir ewig die naam op my lippe

[Slot]
Net soos ons laaste soen
Vir ewig die naam op my lippe
Vir ewig die naam op my lippe
Net soos ons laaste