Genius Translations
Taylor Swift - Dear John (Taylor’s Version) (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Lank was die nagte toe
My dae het eens om jou gedraai het
Tel my voetspore
Bid die vloer sal nie weer deurval nie
En my ma het my daarvan beskuldig dat ek my kop verloor het
Maar ek het gesweer dat ek oukei was
Jy verf vir my 'n blou lug
Dan gaan jy terug en verander dit na reën
En ek het in jou skaakspel geleef
Maar jy het elke dag die reëls verander
Wondеr watter weergawe van jou ek vanaand op diе foon gaan kry
Wel, ek het opgehou optel en hierdie lied is om jou te laat weet hoekom

[Koor]
Liewe John, ek sien dit als noudat jy weg is
Dink jy nie ek was te jonk om mee gemors te word nie?
Die meisie in die rok het die hele pad huis toe gehuil
Ek moes geweet het

[Vers 2]
Wel, miskien is dit ek
En my blinde optimisme se skuld
Of dalk is dit jy en jou siekeboeg
Om liefde te gee en weg te neem
En jy sal my naam byvoeg aan jou lang lys verraaiers
Wie nie verstaan nie
En ek kyk terug in spyt hoe ek geïgnoreer het toe hulle gesê het
"Hardloop so vinnig as wat jy kan"
[Koor]
Liewe John, ek sien dit als noudat jy weg is
Dink jy nie ek was te jonk om mee gemors te word nie?
Die meisie in die rok het die hele pad huis toe gehuil
Liewe John, ek sien dit nou als, dit was verkeerd
Dink jy nie negentien is te jonk
Om deur jou donker, verdraaide speletjies gespeel te word toe ek jou so liefgehad het nie?
Ek moes geweet het

[Brug]
Jy is 'n kenner van jammer en hou lyne vaag
Nooit beïndruk deur my wat jou toetse slaag nie
Al die meisies wat jy drooggeloop het, het moeë lewelose oë
Want jy het hulle uitgebrand
Maar ek het jou vuurhoutjies gevat voordat vuur my kon vang
So moenie nou kyk nie
Ek skyn soos vuurwerke oor jou hartseer leë dorp
Oh, oh

[Koor]
Liewe John, ek sien dit als noudat jy weg is
Dink jy nie ek was te jonk om mee gemors te word nie?
Die meisie in die rok het die hele pad huis toe gehuil
Ek sien dit als noudat jy weg is
Dink jy nie ek was te jonk om mee gemors te word nie?
Die meisie in die rok het vir jou 'n liedjie geskryf
Jy moes geweet het
[Slot]
Jy moes geweet het
Dink jy nie ek was te jonk nie?
Jy moes geweet het