Genius Translations
Taylor Swift - Girl At Home (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Inleiding]
Moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit, ah-ah
Moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit

[Vers 1]
Ek ken haar nie eens nie
Maar ek voel 'n verantwoordelikheid
Om te doen wat opstaande en reg is
Dit is nogal soos 'n kode, ja
En jy het al hoe nader gekom
En soveel lyne oorsteek

[Voorkoor]
En dit sou 'n goeie voorstel wees
As ek 'n dom meisie was
Maar, skat, ek is niemand se uitsondering nie
Dit het ek voorheen geleer

[Koor]
So moet nie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit, ah-ah
Moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit
Ek sien jy skakel jou foon af
En nou het jy my alleen gekry, en ek sê
Moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit
[Vers 2]
Ek wil net seker maak
Jy verstaan perfek
Jy is die soort man wat my hartseer maak
Terwyl sy wag
Jaag jy die nuutste ding af
En aanvaar as vanselfsprekend wat jy het

[Voorkoor]
En dit sou 'n goeie voorstel wees
As ek 'n dom meisie was
En, ja, ek sou dalk daarmee saamgaan
As ek nie een keer net soos sy was nie

[Koor]
So moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit, ah-ah
Moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit
Ek sien jy skakel jou foon af
En nou het jy my alleen gekry, en ek sê
Moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit

[Na-koor]
Oh-oh
Oh-oh
[Brug]
Bel 'n taxi, verloor my nommer
Jy is oppad om jou meisie te verloor
Bel 'n taxi, verloor my nommer
Kom ons kyk na hierdie les wat geleer is

[Koor]
Moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit, ah-ah
Moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit
Wil sien dat jy jou foon optel
En sê vir haar jy kom huis toe
Moenie na my kyk nie, jy het 'n meisie by die huis
En almal weet dit, almal weet dit

[Slot]
Dit sou 'n goeie voorstel wees
As ek nie een keer net soos sy was nie