Genius Translations
Taylor Swift - Everything Has Changed (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Inleiding]
Jy reg om te begin?

[Vers 1: Taylor Swift]
Al wat ek vanoggend geweet het toe ek wakker word
Is ek weet nou iets
Weet nou iets wat ek nie voorheen geweet het nie
En alles wat ek sedert agtien uur gelede gesien het
Is groen oë en sproete en jou glimlag
In my agterkop, laat my voel asof

[Voorkoor: Taylor Swift, Taylor Swift & Ed Sheeran]
Ek jou net beter wil leer ken
Jou beter ken, jou nou beter ken
Ek jou net beter wil leer ken
Jou beter ken, jou nou beter ken
Ek jou net beter wil leer ken
Jou beter ken, jou nou beter ken
Ek wil jou net ken
Jou ken, jou ken

[Koor: Taylor Swift & Ed Sheeran]
Want al wat ek weet, is dat ons hallo gesê het
En jou oë lyk soos om huis toe te kom
Al wat ek weet, is 'n eenvoudige naam
Alles het verander
Al wat ek weet, is dat jy die deur oopgehou het
Jy sal myne wees en ek sal joune wees
Al wat ek sedert gister weet
Is alles het verander
[Vers 2: Ed Sheeran, Taylor Swift]
En al my mure het hoog gestaan, blou geverf
Maar ek sal hulle afbreek, afbreek
En die deur vir jou oopmaak
En al wat ek in my maag voel, is skoenlappers
Die pragtige soort, wat opmaak vir verlore tyd
Vlug en laat my voel asof

[Voorkoor: Taylor Swift, Taylor Swift & Ed Sheeran]
Ek jou net beter wil leer ken
Jou beter ken, jou nou beter ken
Ek jou net beter wil leer ken
Jou beter ken, jou nou beter ken
Ek jou net beter wil leer ken
Jou beter ken, jou nou beter ken
Ek wil jou net ken
Jou ken, jou ken

[Koor: Taylor Swift & Ed Sheeran]
Want al wat ek weet, is dat ons hallo gesê het
En jou oë lyk soos om huis toe te kom
Al wat ek weet, is 'n eenvoudige naam
Alles het verander
Al wat ek weet, is dat jy die deur oopgehou het
Jy sal myne wees en ek sal joune wees
Al wat ek sedert gister weet
Is alles het verander
[Brug: Taylor Swift & Ed Sheeran]
Kom terug en vertel my hoekom
Ek voel asof ek jou al hierdie tyd gemis het
En ontmoet my vanaand daar
En laat my weet dat dit nie alles in my gedagtes is nie

[Voorkoor: Taylor Swift]
Ek jou net beter wil leer ken
Jou beter ken, jou nou beter ken
Ek wil jou net ken
Jou ken, jou ken

[Koor: Taylor Swift & Ed Sheeran]
Al wat ek weet, is dat ons hallo gesê het
En jou oë lyk soos om huis toe te kom
Al wat ek weet, is 'n eenvoudige naam
Alles het verander
Al wat ek weet, is dat jy die deur oopgehou het
En jy sal myne wees en ek sal joune wees
Al wat ek sedert gister weet
Is alles het verander

[Slot: Taylor Swift, Taylor Swift & Ed Sheeran]
Al wat ek weet, is dat ons hallo gesê het
So stof jou grootste hoop af
Al wat ek weet, is gietende reën
En alles het verander
Al wat ek weet, is 'n nuutgevonde genade
Al my dae sal ek jou gesig ken
Al wat ek sedert gister weet
Is alles het verander