Genius Translations
Taylor Swift - The Lucky One (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Nuut in die dorp met 'n opgemaakte naam
In die engelstad jaag fortuin en roem na
En die kameraflitse laat dit soos 'n droom lyk
Jy het dit agtergekom al van jy op skool was
Almal hou van mooi, almal hou van cool
So oornag lyk jy soos 'n sestigs queen

[Voorkoor]
'n Ander naam gaan op in ligte
Soos diamante in die lug

[Koor]
En hulle sal jou nou vertel, jy is die gelukkige een
Ja, hulle sal jou nou vertel, jy is die gelukkige een
Maar kan jy nou vir my sê, jy is die gelukkige een?
Oh, oh, oh

[Vers 2]
En nou is dit groot swart karre en Riviera-uitsigte
En jou minnaar in die voorportaal ken jou nie eens nie
En jou geheime eindig op op die nuus se voorblad
En hulle vertel jou dat jy gelukkig is, maar jy is so verward
Want jy voel nie mooi nie, jy voel net gebruik
En al die jong dinge staan tou om jou plek oor te neem
[Voorkoor]
'n Ander naam gaan op in ligte
Jy wonder of jy dit lewendig sal uitmaak

[Koor]
En hulle sal jou nou vertel, jy is die gelukkige een
Ja, hulle sal jou nou vertel, jy is die gelukkige een
Kan jy nou vir my sê, jy is die gelukkige een?
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh

[Vers 3]
Dit was 'n paar jaar later, ek het hier opgedaag
En hulle vertel nog steeds die legende van hoe jy verdwyn het
Hoe jy die geld en jou waardigheid gevat het, en die hel hier uitgekom het
Hulle sê jy het iewers 'n klomp grond gekoop
Die roostuin bo Madison Square gekies
En dit het tyd geneem, maar ek verstaan dit nou

[Voorkoor]
Want nou is my naam in ligte
Maar ek dink jy het dit reg gehad

[Koor]
Laat ek jou nou vertel, jy is die gelukkige een
Laat ek jou nou vertel, jy is die gelukkige een
Laat ek jou nou vertel, jy is die gelukkige een, oh, oh, oh
Ja, hulle sal jou nou vertel, jy is die gelukkige een
Ja, hulle sal jou nou vertel, jy is die gelukkige een
Laat ek jou nou vertel, jy is die gelukkige een, oh, oh, oh
Oh, oh, whoa, oh, oh