Genius Translations
Taylor Swift - Sad Beautiful Tragic (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Lang handgeskrewe briefies, diep in jou sak
Woorde, hoe min dit beteken as jy 'n bietjie te laat is
Ek het reg langs die spore gestaan, jou gesig in 'n locket
Goeie meisies, hoopvol sal hulle wees en lank sal hulle wag

[Koor]
Ons het 'n pragtige, magiese liefde daar gehad
Wat 'n hartseer, pragtige, tragiese liefdesverhouding

[Vers 2]
In drome ontmoet ek jou in warm geselskap
En ons word albei wakker in eensame beddens en verskillende stede
En die tyd neem sy soet tyd om jou uit te wis
En jy het jou demone en, skat, hulle lyk almal soos ek

[Koor]
Want ons het 'n pragtige, magiese liefde daar gehad
Wat 'n hartseer, pragtige, tragiese liefdesverhouding

[Na-koor]
Woah, woah

[Brug]
Afstand, tydsberekening, ineenstorting, veg
Stilte, die trein loop van sy spore af
Soen my, probeer dit regmaak, kan jy net probeer luister?
Druk dood, gee op en vir die lewe van ons kan ons nie terug kry nie
[Koor]
'n Pragtige, magiese liefde daar
Wat 'n hartseer, mooi, tragiese, pragtige, tragiese, pragtige
Wat ons gehad het, 'n pragtige, magiese liefde daar
Wat 'n hartseer, pragtige, tragiese liefdesverhouding
Ons het 'n pragtige, magiese liefde daar gehad
Wat 'n hartseer, pragtige, tragiese liefdesverhouding