Genius Translations
Taylor Swift - The Last Time (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1: Gary Lightbody]
Ek bevind myself voor jou deur
Net soos al die tye tevore
Ek is nie seker hoe ek daar gekom het nie
Alle paaie lei hulle my hierheen
Ek verbeel my jy is tuis
In jou kamer, alleen
En jy maak jou oë oop vir myne
En alles voel beter

[Voorkoor: Albei]
En reg voor jou oë
Breek ek
Geen verlede, geen redes waarom
Net ek en jy

[Koor: Albei]
Hierdie is die laaste keer wat ek jou die vra
Sit my naam bo-aan jou lys
Hierdie is die laaste keer wat ek jou vra hoekom
Jy breek my hart in 'n oogwink, oogwink, oogwink

[Vers 2: Taylor Swift]
Jy bevind jouself by my deur
En net soos al die tye tevore
Dra jy jou beste verskoning
Maar ek was daar om te kyk hoe jy vertrek
En al die kere wat ek jou ingelaat het
Net vir jou om weer te gaan
Verdwyn as jy terugkom
Alles is beter
[Voorkoor: Albei]
En reg voor jou oë
Het ek seer
Geen verlede, nêrens om weg te kryp nie
Net ek en jy

Koor: Albei]
Hierdie is die laaste keer wat ek jou die vra
Sit my naam bo-aan jou lys
Hierdie is die laaste keer wat ek jou vra hoekom
Jy breek my hart in 'n oogwink, oogwink, oogwink

[Brug: Taylor Swift, Gary Lightbody, Albei]
Hierdie is die laaste keer wat jy vir my sê ek het dit verkeerd
Hierdie is die laaste keer wat ek sê: "Dit was al die tyd jy"
Hierdie is die laaste keer wat ek jou by my deur inlaat
Hierdie is die laaste keer, ek sal jou nie meer seermaak nie
Oh, oh, oh, oh
Oh, oh, oh, oh

[Koor: Albei, Taylor Swift, Gary Lightbody]
Hierdie is die laaste keer wat ek jou dit vra
Sit my naam bo-aan jou lys
Hierdie is die laaste keer wat ek jou vra hoekom
Jy breek my hart in 'n oogwink
Hierdie is die laaste keer wat ek jou hierdie vra (Hierdie is die laaste keer wat ek jou vra)
Sit my naam bo-aan jou lys (Sit my naam bo-aan jou lys)
Hierdie is die laaste keer wat ek jou vra hoekom (Hierdie is die laaste keer wat ek jou vra hoekom)
Jy breek my hart in 'n oogwink (Jy breek my hart)
[Slot: Albei]
Hierdie is die laaste keer wat ek jou vra, die laaste keer wat ek jou vra
Laaste keer wat ek jou hierdie vra