Genius Translations
Taylor Swift - Stay Stay Stay (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Ek is redelik seker ons is gisteraand amper uitmekaar
Ek het jou met my foon oorkant die kamer gegooi
Ek het 'n dramatiese wegdraai verwag
Maar jy't gebly
Vanoggend het ek gesê ons moet daaroor praat
Want ek het gelees jy moet nooit 'n geveg onopgelos laat nie
Dis toe dat jy ingekom het met 'n sokkerhelm
En gesê: "Goed, kom ons praat"

[Koor]
En ek het gesê: "Bly, bly, bly"
Ek hеt jou al 'n geruime tyd, tyd, tyd lief
Jy dink dis snaaks as еk kwaad, kwaad, kwaad is
Maar ek dink dit is die beste as ons albei bly

[Vers 2]
Voor jou het ek net met selfgenoegsame vatters uitgegaan
Wie al hulle probleme op my uitgehaal het
Maar jy dra my kruideniersware en nou lag ek altyd
En ek het jou lief omdat jy my geen keuse gegee het

[Koor]
Behalwe om the bly, bly, bly
Ek het jou al 'n geruime tyd, tyd, tyd lief
Jy dink dis snaaks as ek kwaad, kwaad, kwaad is
Maar ek dink dit is die beste as ons albei bly, bly bly
[Brug]
Jy het die tyd geneem om my te memoriseer
My vrese, my hoop en drome
Ek hou net daarvan om saam met jou te kuier
Die hele tyd
Al die tye wat jy nie verlaat het nie
Dit het by my opgekom
Ek wil graag saam met jou kuier
Vir my hele lewe

[Koor]
Bly
En ek sal jou nog 'n geruime tyd liefhê
Niemand anders gaan my liefhê as ek kwaad, kwaad, kwaad word nie
So ek dink dit is die beste as ons albei bly, bly, bly, bly, bly, bly
Bly, bly, bly
Ek het jou al 'n geruime tyd, tyd, tyd lief
Jy dink dis snaaks as ek kwaad, kwaad, kwaad is
Maar ek dink dat dit die beste is as ons albei bly, bly, bly, bly, bly
Bly, bly, bly
Ek het jou al 'n geruime tyd, tyd, tyd lief
Jy dink dis snaaks as ek kwaad, kwaad, kwaad is
Maar ek dink dit is die beste as ons albei bly

[Slot]
Dis so lekker