Genius Translations
Taylor Swift - 22 (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Dit voel soos 'n perfekte aand
Om soos hipsters aan te trek
En ons ekse te spot
Uh-uh, uh-uh
Dit voel soos 'n perfekte aand
Vir ontbyt om middernag
Om verlief te raak op vreemdelinge
Uh-uh, uh-uh

[Voorkoor]
Ja
Ons is terselfdertyd gelukkig, vry, verward en eensaam
Dis ellendig en magies, oh ja
Vanaand is die aand wanneer ons vergeet van die sperdatums
Dis tyd, oh-oh

[Koor]
Ek weet nie van jou nie
Maar ek voel twee-en-twintig
Alles sal oukei wees as
Jy my langs jou hou
Jy weet nie van my nie
Maar ek sal wed dat jy wil
Alles sal oukei wees as
Ons net aanhou dans asof ons
Twee-en-twintig is
Twee-en-twintig
[Vers 2]
Dit lyk soos een van daardie aande
Hierdie plek is te vol
Te veel cool kinders
Uh-uh, uh-uh (Wie is Taylor Swift in elk geval? Ew)
Dit lyk soos een van daardie aande
Wat ons die hele toneel weggooi
En uiteindelik droom
In plaas daarvan om te slaap

[Voorkoor]
Ja
Ons is terselfdertyd gelukkig, vry, verward en eensaam
Dis ellendig en magies, oh ja
Vanaand is die aand wat ons van die hartseer vergeet
Dis tyd, oh-oh

[Chorus]
(Hey)
Ek weet nie van jou nie
Maar ek voel twee-en-twintig
Alles sal oukei wees as (Ooh)
Jy my langs jou hou
Jy weet nie van my nie
Maar ek sal wed dat jy wil
Alles sal oukei wees as (Oukei)
Ons net aanhou dans asof ons
Twee-en-twintig is (Oh, oh, oh, oh, oh)
Twee-en-twintig (Ek weet nie van jou nie)
Twee-en-twintig
Twee-en-twintig (Ooh)
[Na-koor]
Dit voel soos een van daardie aande
Wat ons gooi die hele toneel weg
Dit voel soos een van daardie aande
Wat ons nie gaan slaap nie
Dit voel soos een van daardie aande
Jy lyk soos slegte nuus
Ek moet jou hê
Ek moet jou hê

[Brug]
Ooh, oh
Ja, hey, ja

[Koor]
(Hey)
Ek weet nie van jou nie (ek weet nie van jou nie)
Maar ek voel twee-en-twintig
Alles sal oukei wees as (Ooh, oh-oh)
Jy my lanks jou hou
Jy weet nie van my nie (Jy weet nie van my nie)
Maar ek sal wed dat jy wil
Alles sal oukei wees as
Ons net aanhou dans asof ons (Dans asof ons twee-en-twintig is)
Twee-en-twintig is (Ooh, woah-oh-oh-oh)
Twee-en-twintig (Dans soos)
Twee-en-twintig (Ja, ja)
Twee-en-twintig (Ja, ja, ja)
[Na-koor]
Dit voel soos een van daardie aande (Twee-en-twintig)
Wat ons die hele toneel weggooi
Dit voel soos een van daardie aande (Twee-en-twintig)
Wat ons nie gaan slaap nie
Dit voel soos een van daardie aande (Twee-en-twintig)
Jy lyk soos slegte nuus
Ek moet jou hê
Ek moet jou hê