Genius Translations
Taylor Swift - All Too Well (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Ek het saam met jou deur die deur geloop, die lug was koud
Maar iets daaraan het op een of ander manier tuis gevoel
En ek het my serp daar by jou suster se huis gelos
En jy het dit nog in jou laai tot nou

[Vers 2]
Oh, jou lieflike geaardheid en my grootoog blik
Ons sing in die kar en verdwaal in die staat
Herfsblare val soos stukke in plek
En ek kan dit nogsteeds sien na al die dae

[Voorkoor]
En ek weet dis lankal verby en
Daardie magie is niе meer hier nie
En ek is dalk oukеi, maar dit gaan glad nie goed met my nie
Oh, oh, oh

[Koor]
Want daar is ons weer in daardie klein dorpsstraatjie
Jy't amper verby die rooi gejaag want jy't ver my gekyk
Wind in my hare, ek was daar
Ek onthou dit maar al te goed

[Vers 3]
Fotoalbum op die toonbank, jou wange het rooi geword
Jy was vroeër 'n klein kindjie met 'n bril in 'n tweegrootte bed
En jou ma vertel stories oor jou in die teebalspan
Jy't my vertel van jou verlede en gedink dat ek jou toekoms is
[Voorkoor]
En ek weet dit is lankal verby en
Daar was niks anders wat ek kon doen nie
En ek vergeet lank genoeg van jou
Dat ek vergeet hoekom ek moes

[Chorus]
Want daar is ons weer in daardie klein dorpsstraatjie
Ons dans in die yskaslig in die kombuis rond
By die trappe af, ek was daar
Ek onthou dit al te goed, ja

[Brug]
En miskien het ons verdwaal in vertaling
Miskien het ek te veel gevra
Maar miskien was hierdie ding 'n meesterstuk
Totdat jy alles opgeskeur het
Bang gehardloop, ek was daar
Ek onthou dit maar al te goed
En jy bel my weer
Net om my te breek soos 'n belofte
So terloops wreed in die naam van eerlikheid
Ek is 'n opgefrommelde stuk papier wat hier lê
Want ek onthou dit alles, alles, alles
Te goed
[Vers 4]
Die tyd wil nie vlieg nie, dit is asof ek daardeur verlam is
Ek wil graag weer my ou self wees, maar ek probeer dit steeds vind
Na geruite hemp dae en nagte toe jy my jou eie gemaak het
Nou pos jy my goed terug en ek stap alleen huis toe
Maar jy hou my ou serp van daardie heel eerste week af
Want dit herinner jou aan onskuld en dit ruik na my
Jy kan nie daarvan ontslae raak nie
Want jy onthou dit al te goed, ja

[Koor]
Want daar is ons weer toe ek jou so liefgehad het
Terug voordat jy die een regte ding verloor het wat jy ooit geken het
Dit was skaars, ek was daar
Ek onthou dit maar al te goed

[Slot]
Wind in my hare, jy was daar
Jy onthou dit alles
By die trappe af, jy was daar
Jy onthou dit alles
Dit was skaars, ek was daar
Ek onthou dit maar al te goed