Genius Translations
Taylor Swift - I Knew You Were Trouble (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Eendag lank gelede, 'n paar foute terug
Ek was in jou sigte, jy't my alleen gekry
Jy't my gekry, jy't my gekry
Jy't my-y-y-y-y gekry
Ek dink jy't nie omgegee nie en ek dink ek het daarvan gehou
En ek het hard geval, jy't 'n tree terug gevat
Sonder my, sonder my
Sonder my-y-y-y-y

[Voorkoor]
En hy's lankal weg as hy langs my is
En ek besef die skuld is myne

[Koor]
Want ek het geweet jy was moeilikheid toe jy instap
So skaamte op my nou
Het my gevlieg na plekke waar ek nog nooit was nie
Tot jy my neergesit het, oh
Ek het geweet jy was moeilikheid toe jy instap
So skaamte op my nou
Het my gevlieg na plekke waar ek nog nooit was nie
Nou lê ek op die koue, harde vloer
Oh, oh
Moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid
Oh, oh
Moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid
[Vers 2]
Geen verskonings, hy sal jou nooit sien huil
Maak as of hy nie weet dat hy die rede is hoekom
Jy verdrink, Jy verdrink
Jy verdrink-ink-ink-ink-ink
En ek het gehoor jy't aanbeweeg, van fluisters lanks die pad
'n Nuwe kerf in jou belt is al wat ek ooit sal wees
En nou sien ek, nou sien ek
Nou sien ek-ek-ek-ek-ek

[Voorkoor]
Hy was lank weg, toe hy my ontmoet het
En ek besef, die grap is op my, hey

[Koor]
Ek het geweet jy was moeilikheid toe jy instap (Oh)
So skaamte op my nou
Het my gevlieg na plekke waar ek nog nooit was nie
Tot jy my neergesit het, oh
Ek het geweet jy was moeilikheid toe jy instap
So skaamte op my nou
Het my gevlieg na plekke waar ek nog nooit was nie (Ja)
Nou lê ek op die koue, harde vloer
Oh, oh (Ja)
Moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid (Moeilikheid)
Oh, oh
Moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid
[Brug]
En die hartseerste vrees
Sluip in
Dat jy my nooit lief gehad het nie, of haar
Of enigiemand, of enigiets, ja

[Koor]
Ek het geweet jy was moeilikheid toe jy instap
So skaamte op my nou
Het my gevlieg na plekke waar ek nog nooit was nie (Nog nooit was)
Tot jy my neergesit het, oh
Ek het geweet jy was moeilikheid toe jy instap (Het dit net daar geweet)
So skaamte op my nou (Het dit net daar geweet)
Het my gevlieg na plekke waar ek nog nooit was nien (Ooh)
Nou lê ek op die koue, harde vloer
Oh, oh
Moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid (Oh)
Oh, oh
Moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid (Moeilikheid)
Want ek het geweet jy was moeilikheid toe jy instap
Moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid
Want ek het geweet jy was moeilikheid toe jy instap
Moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid