Genius Translations
Taylor Swift - Treacherous (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Sit jou lippe naby myne
Solank hulle nie aan mekaar raak nie
Uit fokus, oog tot oog
Totdat die swaartekrag te veel is
En ek sal enigiets doen wat jy sê
As jy dit met jou hande sê
En ek sal slim wees om weg te loop
Maar jy's dryfsand

[Koor]
Hierdie helling is verraderlik
Hierdie pad is roekeloos
Hierdie helling is verraderlik
En ek-ek-ek hou daarvan

[Vers 2]
Ek kan nie besluit of dit 'n keuse is nie
Om meegesleur te word
Ek hoor die klank van my eie stem
Wat jou vra jou om te bly
Al wat ons is, is vel en been
Opgelei om oor die weg te kom
Gaan vir ewig net met die vloei
Maar jy's wrywing
[Koor]
Hierdie helling is verraderlik
Hierdie pad is roekeloos
Hierdie helling is verraderlik
Ek-ek-ek hou daarvan

[Brug]
Twee hoofligte skyn deur die slapelose nag
En ek sal vir jou a, vir jou alleen kry
Jou naam het deur my gedagtes weerklink
En ek dink net jy moet, dink jy moet weet
Dat niks veilig die ry werd is nie
En ek sal jou volg, jou huis toe volg
Ek sal jou volg, jou huis toe volg

[Koor]
Hierdie hoop is verraderlik
Hierdie dagdroom is gevaarlik
Hierdie hoop is verraderlik
I-I-I, I-I-I, I-I-I-

[Brug]
Twee hoofligte skyn deur die slapelose nag
En ek sal vir jou a, vir jou alleen kry
Jou naam het deur my gedagtes weerklink
En ek dink net jy moet, dink jy moet weet
Dat niks veilig die ry werd is nie
En ek sal jou volg, jou huis toe volg
Ek sal jou volg, jou huis toe volg
Ek sal jou volg, jou huis toe volg
Ek sal jou volg, jou huis toe volg
[Slot]
Hierdie helling is verraderlik
Ek-ek-ek hou daarvan