Genius Translations
Taylor Swift - Red (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Om hom lief te hê, is soos om 'n nuwe Maserati in 'n doodloopstraat af te ry
Vinniger as die wind, passievol soos sonde, het so skielik geëindig
Om hom lief te hê, is soos om van plan te verander sodra jy reeds deur die vrye val vlieg
Soos die kleure in herfs, so helder net voordat hulle dit alles verloor

[Koor]
Om hom te verloor was blou soos ek nog nooit geweet het nie
Om hom te mis was donkergrys, alleen (Woah)
Om hom te vergeet was soos om iemand tе probeer ken wat jy nog nooit ontmoet het niе
Maar om hom lief te hê was rooi (Rooi, rooi)
(Rooi, rooi)
Maar om hom lief te hê was rooi (Rooi, rooi)
(Rooi, rooi)

[Vers 2]
Om aan hom te raak was soos om te besef al wat jy ooit wou hê, was net daar voor jou
Om hom te memoriseer was so maklik soos om al die woorde van jou ou gunsteling liedjie te ken
Om met hom te baklei was soos om 'n blokkiesraaisel te probeer oplos en te besef daar is geen regte antwoord nie
Om spyt te wees oor hom was soos om te wens jy het nooit uitgevind dat liefde so sterk kan wees nie

[Koor]
Om hom te verloor was blou soos ek nog nooit geweet het nie
Om hom te mis was donkergrys, alleen (Woah)
Om hom te vergeet was soos om iemand te probeer ken wat jy nog nooit ontmoet het nie
Maar om hom lief te hê was rooi (Rooi, rooi)
Oh, rooi (Rooi, rooi)
Brandende rooi (Rooi, rooi)
(Rooi, rooi)
[Brug]
Om hom te onthou hom kom in terugflitse en eggo's
Sê vir myself dis nou tyd, moet nou laat gaan
Maar om van hom af aan te beweeg is onmoontlik as ek dit nog alles in my kop sien
In brandende rooi
Brandend, dit was rooi

[Koor]
Oh, om hom te verloor was blou soos ek nog nooit geweet het nie
Om hom te mis was donkergrys, alleen (Woah)
Om hom te vergeet was soos om iemand te probeer ken wat jy nog nooit ontmoet het nie
Want om hom lief te hê was rooi (Rooi, rooi)
Ja, ja, rooi (Rooi, rooi)
Oh, brandende rooi (Rooi, rooi)
(Rooi, rooi)

[Na-koor]
En dis hoekom hy in my kop ronddraai (Rooi, rooi)
Kom terug na my toe, brandende rooi (Rooi, rooi)
(Rooi, rooi)
Ja, ja (Rooi, rooi)

[Slot]
Sy liefde was soos om 'n nuwe Maserati in 'n doodloopstraat af te ry