Genius Translations
Taylor Swift - If This Was a Movie (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Gisteraand het ek my eie hart hoor klop
Dit het geklink soos voetstappe op my trappe
Ses maande verby en ek reik nogsteeds
Al weet ek jy is nie daar nie
Ek het 'n duisend herinneringe teruggespeel, skat
Gedink aan alles wat ons deurgemaak het
Miskien het ek die afgelope tyd te veel teruggegaan
Toe die tyd stilgеstaan het en ek jou gеhad het

[Koor]
Kom terug, kom terug, kom terug na my toe soos
Jy sou, jy sou as die 'n fliek was
Staan in die reën buite totdat ek uitkom
Kom terug, kom terug, kom terug na my toe soos
Jy kan, jy kan as jy net sê jy is jammer
Ek weet dat ons dit op een of ander manier kan uitwerk
Maar as hierdie 'n fliek was, sou jy nou al hier gewees het

[Vers 2]
Ek weet mense verander en hierdie dinge gebeur
Maar ek onthou hoe dit destyds was
Toegedraai in jou arms en ons vriende het gelag
Want so iets het nog nooit met hulle gebeur nie
Nou stap ek in die gang af en jaag in jou straat af
Terugflits na die nag toe jy vir my gesê het
Dat niks gaan verander nie, nie vir my en jou nie
Terug voor ek geweet het hoeveel ek gehad het om te verloor
[[Koor]
Kom terug, kom terug, kom terug na my toe soos
Jy sou, jy sou as die 'n fliek was
Staan in die reën buite totdat ek uitkom
Kom terug, kom terug, kom terug na my toe soos
Jy kan, jy kan as jy net sê jy is jammer
Ek weet dat ons dit op een of ander manier kan uitwerk
Maar as hierdie 'n fliek was, sou jy nou al hier gewees het

[Brug]
As jy daar buite is, as jy iewers is, as jy aanbeweeg
Ek wag vir jou vandat jy weg is
Ek wil dit net terug hê soos dit voorheen was
En ek wil jou net weer by my voordeur sien

[Koor]
En ek sê: "Kom terug, kom terug, kom terug na my toe soos
Jy sou voordat jy gesê het dis nie so maklik nie
Voor die geveg, voordat ek jou uitgesluit het
Maar ek vat dit nou alles terug."

[Koor]
Kom terug, kom terug, kom terug na my toe soos
Jy sou, jy sou as dit 'n fliek was
Staan in die reën buite 'totdat ek uitkom
Kom terug, kom terug, kom terug na my toe soos
Jy kan, jy kan as jy net sê jy is jammer
Ek weet dat ons dit op een of ander manier kan uitwerk
Maar as dit 'n fliek was, sou jy nou al hier gewees het
[Slot]
Jy sal nou al hier wees
Dit is nie die soort einde wat jy nou wil sien nie
Skat, wat van die einde?
Oh, ek het gedink jy sal nou al hier wees
Oh, oh, oh, oh, oh, oh
Gedink jy sal nou al hier wees