Genius Translations
Taylor Swift - Ours (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Hysbakknoppies en oggendlug
Vreemdelinge se stilte maak dat ek die trappe wil vat
As jy hier was, sou ons lag oor hul leë stare
Maar op die oomblik is my tyd hulle s'n
Lyk my daar is altyd iemand is wat afkeur
Hulle sal dit oordeel asof hulle van my en jou weet
En die uitspraak kom van die met niks anders om te doen nie
Die jurie is uit, maar my keuse is jy

[Koor]
Moenie jou mooi brein bekommer nie
Mense gooi klippe na dinge wat skyn
En die lеwe maak dat liefde moеilik lyk
Die spel is hoog, die water is rof
Maar hierdie liefde is ons s'n

[Vers 2]
Jy weet nooit wat mense in hul moue het nie
Spoke uit jou verlede gaan uitspring op my
Loer in die skaduwees met hul lipglansglimlagte
Maar ek gee nie om nie, want nou is jy myne
En jy sal sê

[Koor]
Moenie jou mooi brein bekommer nie
Mense gooi klippe na dinge wat skyn
En die lewe maak dat liefde moeilik lyk
Die spel is hoog, die water is rof
Maar hierdie liefde is ons s'n
[Brug]
En dit is nie hulle s'n om te spekuleer of dit verkeerd is en
Jou hande is taai, maar dis waar myne hoort en
Ek sal hulle twyfel beveg en jou geloof gee met hierdie lied vir jou
Want ek hou van die gaping tussen jou tande
En ek hou van die raaisels wat jy praat
En enige snedige opmerkings van my pa oor jou tatoos
Sal geïgnoreer word, want my hart is joune

[Chorus]
Moenie jou mooi brein bekommer nie
Mense gooi klippe na dinge wat skyn
En die lewe maak dat liefde moeilik lyk
Moenie jou mooi brein bekommer nie
Mense gooi klippe na dinge wat skyn
Maar hulle kan nie vat wat ons s'n is nie
Hulle kan nie vat wat ons s'n is nie
Die spel is hoog, die water is rof
Maar hierdie liefde is ons s'n