Genius Translations
Taylor Swift - Better Than Revenge (Afrikaanse Vertaling)
[Inleiding]
Gaan staan nou in die hoek en dink oor wat jy gedoen het
Ha, tyd vir 'n bietjie wraak

[Vers 1]
Die storie begin toe dit warm was en dit was somer, en
Ek het dit als gehad, ek het hom net daar gehad waar ek hom wou hê
Sy het aangekom, hom alleen gekry, en kom ons hoor die applous
Sy het hom vinniger gevat as wat jy "Sabotasie" kan sê
Ek het dit nooit sien kom nie, sou dit nie vermoed het nie
Ek het net onderskat nеt met wie ek tе doen gehad het
Sy moes weet die pyn het geklop soos 'n drom op my
Sy onderskat net van wie af sy steel

[Koor]
Sy's nie 'n engel nie en sy's nie wat jy dink nie
Sy's 'n aktrise, woah
Sy's beter bekend vir die dinge wat sy doen
Op die matras, woah
Binnekort gaan sy vind dat om ander mense se speelgoed te steel
Op die speelgrond gaan nie baie vriende maak nie
Sy moet in gedagte hou, sy moet in gedagte hou
Daar is niks wat ek beter doen as wraak nie, ha

[Vers 2]
Sy kyk na die lewe asof dit 'n partytjie is en sy' s op die lys
Sy kyk na my asof ek 'n trend is en sy so oor dit is
Ek dink haar immer teenwoordige frons is 'n bietjie kommerwekkend, en
Sy dink ek is mal want ek rym graag haar naam met dinge
Maar gesofistikeerdheid is nie wat jy dra of wie jy ken nie
Of om mense af te kraak om jou te kry waarheen jy wil gaan
Oh, hulle het jou dit nie in die voorbereidingskool geleer nie, so dit hang van my af
Maar geen hoeveelheid vintage rokke gee jou waardigheid nie
(Dink oor wat jy gedoen het)
[Koor]
Sy's nie 'n engel nie en sy's nie wat jy dink nie
Sy's 'n aktrise, woah
Sy's beter bekend vir die dinge wat sy doen
Op die matras, woah
Binnekort gaan sy vind dat om ander mense se speelgoed te steel
Op die speelgrond gaan nie baie vriende maak nie
Sy moet in gedagte hou, sy moet in gedagte hou
Daar is niks wat ek beter doen as wraak nie, ha

[Brug]
Ek is net nog iets vir jou om jou oë voor te rol, skat
Jy het hom dalk, maar het jy nie gehoor nie?
Ek is net nog iets vir jou om jou oë voor te rol, skat
Jy het hom dalk, maar ek kry altyd die laaste woord
Woah, woah-ah-oh

[Koor]
Sy's nie 'n engel nie en sy's nie wat jy dink nie
Sy' s 'n aktrise, woah (Sy' tdit verdien)
Sy is beter bekend vir die dinge wat sy doen
Op die matras, woah
Binnekort gaan sy vind dat om ander mense se speelgoed te steel
Op die speelgrond gaan nie baie vriende maak nie
Sy moet in gedagte hou, sy moet in gedagte hou
Daar is niks wat ek beter doen as wraak nie, ha
[Slot]
Voel jy nog steeds asof jy weet wat jy doen?
Want ek dink nie jy doen nie, oh (Nee, nee, nee, nee)
Voel jy nog steeds asof jy weet wat jy doen? (Nee)
Ek dink nie jy doen nie, ek dink nie jy doen
Kom ons hoor die applous (Komaan, komaan)
Komaan, wys my hoeveel beter jy is
(Soveel beter, ja?)
Sien, jy verdien 'n applous
Want jy's soveel beter
Sy het hom vinniger gevat as wat jy kon sê "Sabotasie"