Genius Translations
Taylor Swift - Don’t You (Taylor’s Version) (From the Vault) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Haai, ek het geweet ek sal jou iewers raakloop
Dit was 'n ruk, ek het nie bedoel om te staar nie
Ek het gehoor sy is niks soos ek nie
Ek is seker sy sal jou gelukkig maak

[Koor]
Maar moet jy nie, moet jy nie
Glimlag vir my en vra my hoe dit gaan nie
Moet jy nie vir my sê jy't
My gemis as jy my nie weer wil hê nie
Jy weet nie hoeveel liefde ek nog vir voel jou nie
So hoekom doen jy nie, doen jy nie?

[Na-koor]
Ah, ah, ah, ah
Ah, ah, ah

[Vers 2]
Soms wens ek regtig dat ek jou kan haat
Ek het probeer, maar dis net iets wat ek nie kan doen nie
My hart weet wat die waarheid is
Ek het gesweer ek sou nie die doen nie

[Koor]
Maar moet jy nie, moet jy nie
Glimlag vir my en vra my hoe dit gaan nie
Moet jy nie vir my sê jy't
My gemis as jy my nie weer wil hê nie
Jy weet nie hoeveel liefde ek nog vir voel jou nie
So hoekom doen jy nie, doen jy nie?
[Brug]
So ek sal vanaand hier uitstap
Probeer aangaan met my lewe
En jy kan sê ons is nog vriende
(Maar ek wil nie voorgee nie)
So as ek jou weer sien

[Koor]
Moet jy nie (Moet jy nie), moet jy nie
Glimlag vir my en my vra hoe dit gaan
Moet jy nie (Moet jy nie) sê jy't
My gemis as jy my nie weer wil hê nie
Jy weet nie (Jy weet nie) hoe baie ek voel ek is nog lief vir jou
So hoekom doen jy nie, doen jy nie?

[Slot]
Ah, ah, ah, ah
Moet jy nie (Ah, ah, ah)