Genius Translations
Taylor Swift - That’s When (Taylor’s Version) (From the Vault) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1: Taylor Swift]
Jy't gesê, "Ek weet"
Toe ek gesê het: ’Ek het tyd nodig, het spasie nodig
Om oor al hierdie na te dink"
En jy het gekyk hoe ek gaan
En ek het weet my woorde was moeilik om te hoor
En moeiliker om ooit terug te vat

[Voorkoor: Taylor Swift]
En ek het gesê: "Wanneer kan e-e-ek terugkom?"

[Koor: Taylor Swift, Keith Urban]
En jy het gesê, "Dis wanneer
As ek soggens wakker word
Dit is wanneer, wanneer dit sonnig of storm is
Lag, as ek huil
En dis wanneer ek by die voorhekkie gaan wag
Dis wanneer, wanneer ek jou gesig sien
Ek sal jou inlaat, en skat, dis wanneer"
Mm, mm

[Vers 2: Keith Urban, Taylor Swift]
Ek't gesê, "Ek weet"
Toe jy gesê het, "Ek het jou verkeerd gedoen, foute gemaak
En jou deur dit alles gesit" (Deur dit alles)
Toe deur die foon
Het al jou trane gekom
En ek't gesê: "Los daai alles in ons verlede"
[Voorkoor: Keith Urban]
En jy het gesê, "Wanneer kan e-e-ek terugkom?"

[Koor: Keith Urban & Taylor Swift]
En ek het gesê, "Dit is wanneer
As ek soggens wakker word
Dit is wanneer, wanneer dit sonnig of storm is
Lag, as ek huil
En dis wanneer ek by die voorhekkie gaan wag
Dis wanneer, wanneer ek jou gesig sien
Ek sal jou inlaat, en skat, dis wanneer"

[Brug: Taylor Swift]
En jy’t gesê, "Eerlikwaar
Toe jy weg was
Het jy ooit aan my gedink?"
En ek het gesê

[Chorus: Taylor Swift, Taylor Swift & Keith Urban]
"Dis wanneer, toe ek soggens wakker geword het
Dis wanneer, toe dit sonnig was of gestorm het
Lag, toe ek huil
En dis wanneer, toe jy by die voorhekkie gewag het
Dis wanneer, toe ek jou gesig gesien het
Jy't my ingelaat, en skat, dis wanneer."
[Slot: Taylor Swift, Taylor Swift & Keith Urban]
Dit is wanneer, wanneer ek soggens wakker word (Ja)
Dit is wanneer, wanneer dit sonnig is of storm
As ek lag, as ek huil
(Dis wanneer ek by die voorhekkie sal wag)
Dis wanneer ek jou mis, dis wanneer ek jou wil hê
(Dis wanneer, wanneer ek jou gesig sien)
Dis wanneer ek jou liefhet, dis wanneer