Genius Translations
Taylor Swift - We Were Happy (Taylor’s Version) (From the Vault) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Ons het langs die strate geloop
Toe die stoepligte helder geskyn het
Voordat ek iewers gehad het om te wees
Terug toe ons die hele nag gehad het en ons gelukkig was
Ek onthou goed 'n goeie rukkie terug, ons het in die sirkus ingesluip
Jy't jou arms om my nek gegooi, terug toe ek dit verdien hеt
En ons was gelukkig

[Koor]
Toe dit goed was, skat, was dir goеd, skat
Ons het hulle almal opgedaag
Niemand kon raak aan die manier hoe ons in die donker gelag het
En praat van jou pa se plaas wat ons eendag sou koop
En ons was gelukkig

[Vers 2]
Ons het altyd gekyk hoe die son op die bote in die water sak
Dis soort van hoe ek nou voel
En totsiens is soveel moeiliker want ons was gelukkig

[Koor]
Toe dit goed was, skat, was dir goed, skat
Ons het hulle almal opgedaag
Niemand kon raak aan die manier hoe ons in die donker gelag het
En praat van jou pa se plaas wat ons eendag sou koop
En ons was gelukkig
Ons was gelukkig
[Brug]
Oh, ek haat daai stemme wat vir my sê ek is nie meer verlief nie
Maar hulle gee my nie keuses nie en dit is waarvoor hierdie trane is
Want ons was gelukkig
Ons was gelukkig

[Koor]
Toe dit goed was, skat, was dir goed, skat
Ons het hulle almal opgedaag
Niemand kon raak aan die manier hoe ons in die donker gelag het
En praat van jou pa se plaas
En jy sou met my trou
En ons was gelukkig
Ons was gelukkig
Oh-oh-oh-oh
Ons was gelukkig