Genius Translations
Taylor Swift - Mr. Perfectly Fine (Taylor’s Version) (From the Vault) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Mnr. "Perfekte gesig"
Mnr. "Hier om te bly"
Mnr. "Het my in die oë gekyk en vir my gesê jy sal nooit weggaan nie"
Alles was reg
Mnr. "Ek het my hele lewe lank vir jou gewag"
Mnr. "Elke dag tot die einde toe sal ek aan jou sy wees."

[Voorkoor]
Maar dit was toe ek Mnr. "Hartsverandering" leer ken het
Mnr. "Los my alleen", ek val uitmekaar
Dit vat alles in my net om elke dag op te staan
Maar dit is wonderlik om te siеn dat jy oukei is

[Koor]
Hallo, Mnr. "Heeltemal goed"
Hoе gaan dit met jou hart nadat jy myne gebreek het?
Mrn. "Altyd op die regte plek op die regte tyd," baba
Hallo, Mnr. "Terloops wreed"
Mnr. "Alles draai om jou"
Ek is Mej. Ellende sedert jou totsiens
En jy's Mnr. "Heeltemal goed"

[Vers 2]
Mnr. "Het my nooit vertel hoekom nie"
Mnr. "Moes my nooit sien huil nie"
Mnr. "Onophoudelike verskoning sodat hy nie soos die slegte ou lyk nie"
Hy gaan aan met sy dag
Vergeet dat hy ooit eers my naam gehoor het
Wel, ek het gedink dat jy dalk anders as die res is, lyk my julle is almal dieselfde
[Voorkoor]
Want ek hoor hy het sy arm om 'n splinternuwe meisie
Ek was besig om my hart op te tel, hy het haar opgetel
En ek het nooit oor dit waardeur jy my gesit het gekom nie
Maar dit is wonderlik om te sien dat dit jou nooit gepla het nie

[Koor]
Hallo, Mnr. "Heeltemal goed"
Hoe gaan dit met jou hart nadat jy myne gebreek het?
Mrn. "Altyd op die regte plek op die regte tyd," baba
Hallo, Mnr. "Terloops wreed"
Mnr. "Alles draai om jou"
Ek is Mej. Ellende sedert jou totsiens
En jy's Mnr. "Heeltemal goed"

[Vers 3]
So waardig in jou goed gedrukte pak
So gestrategieerd, al die oë op jou
Pronk jou pad na jou sitplek
Dis die beste sitplek, in die beste kamer
Oh, hy is so selfvoldaan, Mnr. "Wen altyd"
So ver bo my in alle opsigte
So ver bo enigiets voel

[Brug]
En dis regtig sulke jammerte
Dis sulke jammerte
Want ek was Mej. "Hier om te bly"
Nou's ek Mej. "Gaan eendag regkom"
En eendag sal jy my dalk mis
Maar teen daai tyd sal jy Mnr. "Te laat" wees
[Koor]
Hallo, Mnr. "Heeltemal goed"
Hoe gaan dit met jou hart nadat jy myne gebreek het?
Mrn. "Altyd op die regte plek op die regte tyd," baba
Hallo, Mnr. "Terloops wreed"
Mnr. "Alles draai om jou"
Ek is Mej. Ellende sedert jou totsiens
En jy's Mnr. "Heeltemal goed""

[Slot]
Jy's heeltemal goed
Mnr. "Het my in die oë gekyk en vir my gesê jy sal nooit weggaan nie"
Jy't gesê jy sal nooit weggaan nie