Genius Translations
You All Over Me (Taylor’s Version) (From the Vault) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1: Taylor Swift]
Sodra die laaste druppel reën van die sypaadjie afgedroog het
Moet ek nie 'n vlek kry nie? Maar ek doen nooit
Die manier waarop die bande klippe omdraai op ou distrikspaaie
Hulle maak hulle modderig onder, herinner my aan jou dink
Jy kry graffiti op die mure van ou badkamerstalletjies, jy weet
Jy kan dit net afkrap, dit is hoe dit was tevore
Maar soos 'n rand in jou broeksak, dit is gespandeer en ingeruil
Jy kan nie verander waar dit was nie, herinner my aan myself

[Koor: Taylor Swift & Maren Morris]
Ek het geleef, ek het geleer
Het jou gehad, het verbrand
Uitgehou en vasgehou
God weet, te lank, het tyd gemors
Trane verloor, gesweer dat ek hier uit sou kom
Maar geen aantal vrydom kry jou skoon
Ek't nogsteeds jou oral oor my

[Vers 2: Taylor Swift, Taylor Swift & Maren Morris]
Die beste en slegste dag van Junie
Was die een toe ek jou ontmoet het
Met jou hande in jou sakke
En jou "Wens jy nie jy't my gehad nie?" glimlag
Wel ek het. so ek't geglimlag, en gesmelt soos 'n kind
Nou elke asemhaling van lug wat ek inasem herinner my aan jou
[Koor: Taylor Swift & Maren Morris]
En ek het geleef, ek het geleer
Het jou gehad, het verbrand
Uitgehou en vasgehou
God weet, te lank, het tyd gemors
Trane verloor, gesweer dat ek hier uit sou kom
Maar geen aantal vrydom kry jou skoon
Ek't nogsteeds jou oral oor my

[Instrumentele Breek]

[Koor: Taylor Swift, Taylor Swift & Maren Morris]
Ek het geleef, ek het geleer
En ek uitgevind wat dit was om om te draai
En te sien dat ons
Nooit rerig bedoel was nie
So ek het gelieg en ek het gehuil
En ek het gesien hoe 'n stuk van myself doodgaan
Maar geen aantal vrydom kry jou skoon
Ek't nogsteeds jou oral oor my

[Slot: Taylor Swift, Taylor Swift & Maren Morris]
Ek't nogsteeds jou oral oor my
Ek't nogsteeds jou oral oor my