Genius Translations
Taylor Swift - Forever and Always (Taylor’s Version) (Piano Version) (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Eenkeer lank gelede
Ek dink dit was 'n Dinsdag toe ek jou oog gevang het
En ons het iets aangegryp
Ek hou vas aan die aand
Toe jy my in die oë gekyk het en vir my gesê het jy is lief vir my
Het jy net 'n gegrap?
Want dit lyk vir my
Hierdie ding breek af, ons praat amper nooit
Ek voel nie meer welkom nie
Skat, wat het gebeur? Vertel my asseblief
Want een sekonde was dit perfek
Nou' s jy halfpad by die dеur uit

[Koor]
En ek staar na die telеfoon, hy het nogsteeds nie gebel nie
En dan voel jy so laag dat jy glad nie niks kan voel nie
En jy flits terug na toe hy gesê het: "Vir ewig en altyd"
Oh, en dit reën in jou slaapkamer, alles is verkeerd
Dit reën as jy hier is en dit reën as jy weg is
Want ek was daar toe jy gesê het: "Vir ewig en altyd"

[Vers 2]
Was ek uit lyn uit?
Het ek iets heeltemal te eerlik gesê, jou laat hardloop en wegkruip
Soos 'n bang klein seuntjie?
Ek het in jou oë gekyk
Gedog ek ken jou vir 'n oomblik, nou is ek nie so seker nie
So hier's op alles wat op niks neerkom nie
Hier's op stilte wat my tot in die kern sny
Waarheen gaan hierdie?
Gedog ek weet vir 'n oomblik, maar ek weet nie meer nie
[Koor]
En ek staar na die telefoon, hy het nogsteeds nie gebel nie
En dan voel jy so laag dat jy glad nie niks kan voel nie
En jy flits terug na toe hy gesê het: "Vir ewig en altyd"
Oh, en dit reën in jou slaapkamer, alles is verkeerd
Dit reën as jy hier is en dit reën as jy weg is
Want ek was daar toe jy gesê het: "Vir ewig en altyd"
Jy het dit nie bedoel nie skat, ek dink nie so nie

[Brug]
Oh, tree terug, skat, tree terug
Het jy alles vergeet?
Tree terug, skat, tree terug
Het jy alles vergeet?

[Chorus]
Want dit reën in jou slaapkamer, alles is verkeerd
Dit reën as jy hier is en dit reën as jy weg is
Want ek was daar toe jy gesê het: "Vir ewig en altyd"
Oh, ek staar na die foon, hy het nogsteeds nie gebel nie
En dan voel jy so laag dat jy glad nie niks kan voel nie
En jy flits terug na toe ons gesê het: "Vir ewig en altyd"
En dit reën in jou slaapkamer, alles is verkeerd
Dit reën as jy hier is en dit reën as jy weg is
Want ek was daar toe jy gesê het: "Vir ewig en altyd"
[Slot]
Jy het dit nie bedoel nie skat
Jy het gesê, "Vir ewig en altyd," ja