Genius Translations
Taylor Swift - Superstar (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Dit is verkeerd, maar ek kan nie anders as om te voel asof
Daar niks meer reg is nie, skat
Mistige oggend kom weer en ek kan nie
Anders as om te wens ek kon jou gesig sien
Ek het geweet van die eerste noot wat gespeel is
Dat ek al my reëls sal oortree om jou te sien
Jy glimlag daardie pragtige glimlag en al die meisies in die voorste ry
Skree jou naam

[Koor]
So verdof daardie kollig, vertel my dinge soos
"Ek kan nie my oë van jou afhou niе"
Ek's niemand spesiaal nie, nеt nog 'n grootoog meisie
Wie desperaat verlief is op jou
Gee my 'n foto
Om aan my muur te hang, superster

[Vers 2]
Oggend eensaamheid kom wanneer ek nie
Droom oor jou nie
Wanneer my wêreld vandag wakker word
Sal jy in 'n ander dorp wees
En ek het geweet toe ek jou gesig sien
Dat ek die maniere sal aftel om jou te sien
Jy glimlag daardie pragtige glimlag en al die meisies in die voorste ry
Skree jou naam
[Koor]
So verdof daardie kollig, vertel my dinge soos
"Ek kan nie my oë van jou afhou nie"
Ek's niemand spesiaal nie, net nog 'n grootoog meisie
Wie desperaat verlief is op jou
Gee my 'n foto
Om aan my muur te hang, superster

[Brug]
Jy het in kroeë gespeel, jy speel kitaar
Ek is onsigbaar en almal weet wie jy is
En jy sal nooit sien nie, jy sing my aan die slaap
Elke aand vanaf die radio

[Koor]
So verdof daardie kollig, vertel my dinge soos
"Ek kan nie my oë van jou afhou nie"
Ek's niemand spesiaal nie, net nog 'n grootoog meisie
Wie desperaat verlief is op jou
Gee my 'n foto
Om aan my muur te hang, superster

[Slot]
Soet, soet superster
Superster