Genius Translations
Taylor Swift - Come In With The Rain (Taylor’s Version)
[Vers 1]
Ek kan teruggaan na elke lag
Maar ek wil nie meer soontoe gaan nie
En ek ken al die trappe tot by jou deur
Maar ek wil nie meer soontoe gaan nie

[Voorkoor]
Praat met die wind, praat met die lug
Praat met die man met die redes hoekom
En laat weet my wat jy vind

[Koor]
Ek laat my venster oop
Want ek is snags te moeg om jou naam te roep
Weet net ek is hier in die hoop
Dat jy sal inkom saam met die reën

[Vers 2]
Ek kan opstaan en vir jou 'n liеd sing
Maar ek wil nie so ver hoеf te gaan nie
En ek, ek ken jou goed, ek ken jou op my hart
En jy weet nie eens waar om te begin nie

[Voorkoor]
Praat met jouself, praat met die trane
Praat met die man wat jou hier geplaas het
En moenie wag vir die lug om skoon te maak nie
[Koor]
Ek laat my venster oop
Want ek is snags te moeg om jou naam te roep, oh
Weet net ek is hier in die hoop
Dat jy sal inkom saam met die reën

[Brug]
Ek het jou al so lank dopgehou, jou naam geskree
Ek weet nie wat ek nog kan sê nie

[Koor]
Ek laat my venster oop
Want ek is snags te moeg vir al hierdie speletjies
Weet net ek is hier in die hoop
That you'll come in with the rain

[Slot]
Ek kan teruggaan na elke lag
Maar ek wil nie meer soontoe gaan nie