Genius Translations
Taylor Swift - You’re Not Sorry (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Al die tyd het ek gemors op hoop dat jy terug sou kom
Ek het elke keer kanse uitgedeel en al wat jy doen is my in die steek laat
En dit het my so lank geneem, skat, maar ek het jou uitgepluis
En jy dink ons sal weer reg wees, maar nie hierdie keer nie

[Koor]
Jy hoef nie meer te bel nie
Ek gaan nie die foon optel nie
Dit is die laaste strooi
Wil nie meer seer wees nie
En jy kan vir my sê dat jy jammer is
Maar ek glo jou nie, skat, soos ek voorheen gedoen hеt
Jy's nie jammer nie
Nee, nee, oh-oh

[Vers 2]
Jy lyk so onskuldig, sou jou dalk gеglo het as ek nie geweet het nie
Kon jou my hele lewe lank liefgehad het as jy my nie in die koue laat wag het nie
En jy het jou geheime
En ek is moeg daarvoor om laaste te wees om te weet, oh
En nou vra jy my om te luister
Want dit het elke keer vantevore gewerk

[Koor]
Jy hoef nie meer te bel nie
Ek gaan nie die foon optel nie
Dit is die laaste strooi
Wil nie meer seer wees nie
En jy kan vir my sê dat jy jammer is
Maar ek glo jou nie, skat, soos ek voorheen gedoen het
Jy’s nie jammer nie
Nee, nee, oh-oh
Jy's nie jammer nie
Nee, nee, oh-oh
[Brug]
Jy het my vir jou laat kruip, skat
En dit sou nooit weggegaan het nie, nee
Jy het so helder geskyn, maar ek het gesien hoe dit alles vervaag

[Koor]
Jy hoef nie meer te bel nie
Ek gaan nie die foon optel nie
Dit is die laaste strooi
Daar's niks oor om voor te smeek nie
En jy kan vir my sê dat jy jammer is
Maar ek glo jou nie, skat, soos ek voorheen gedoen het
Jy’s nie jammer nie
Nee, nee, oh-oh
Jy's nie jammer nie
Nee, nee, oh-oh

[Slot]
Nee, nee, nee, nee, nee, nee, nee, nee, nee, nee, nee
Woah, oh, oh oh, oh oh oh
Oh, oh, oh, nee, nee, nee, nee, nee, nee