Genius Translations
Taylor Swift - Tell Me Why (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1]
Ek het 'n kans gevat, ek het 'n skoot geneem
En jy dink dalk ek is koeëlvast, maar ek is nie
Jy het 'n swaai geneem, ek het dit hard gevat
En hier onder van die grond af sien ek wie jy is

[Koor]
Ek is siek en sat vir jou houding
Ek voel asof ek jou nie ken nie
Jy sê vir my dat jy my liefhet en my dan breek jy my af
En ek het jou nodig soos 'n hartklop
Maar jy weet jy het 'n ongeskukte streek
Maak dat ek hardloop vir dekking as jy daar is
Hier's op jou en jou humeur
Ja, ek onthou wat jy gisteraand gеsê het
En ek weet dat jy sien wat jy aan my doеn
Vertel my hoekom

[Vers 2]
Wel, jy kan 'n boek skryf oor
Hoe om iemand se perfekte dag op te neek
Wel, ek raak so verward en gefrustreerd
Vergeet wat ek probeer sê, oh

[Koor]
Ek is siek en sat vir jou redes
Ek het niemand om in te glo nie
Jy sê vir my dat jy my wil hê, dan druk jy my rond
En ek het jou nodig soos 'n hartklop
Maar jy weet jy het 'n ongeskukte streek
Maak dat ek hardloop vir dekking as jy daar is
Hier's op jou en jou humeur
Ja, ek onthou wat jy gisteraand gesê het
En ek weet dat jy sien wat jy aan my doen
Vertel my hoekom
[Brug]
Hoekom moet jy my klein laat voel
Sodat jy heel binne kan voel?
Hoekom moet jy my drome afkraak
So dat jy die enigste ding in my gedagtes is?

[Koor]
Wel, ek is siek en sat vir jou houding
Voel asof ek jou nie ken nie
Jy sê vir my dat jy my wil hê en breek my af
Ek is siek en sat vir jou redes
Ek het niemand om in te glo nie
Jy vra my vir my liefde, dan stoot jy my rond
Hier's op jou en jou humeur
Ja, ek onthou wat jy gisteraand gesê het
En ek weet dat jy sien wat jy aan my doen
Vertel my hoekom, hoekom
Vertel my hoekom, oh

[Slot]
Ek gee 'n tree terug, ek laat jou gaan
Ek het vir jou gesê ek is nie koeëlvast nie
Nou weet jy