Genius Translations
Taylor Swift - Breathe (Taylor’s Version) [Afrikaanse Vertaling]
[Vers 1: Taylor Swift]
Ek sien jou gesig in my gedagtes soos ek wegry
Want nie een van ons het gedink dit gaan so eindig nie
Mense is mense en soms verander ons van plan
Maar dit maak my dood om jou te sien gaan na al die tyd

[Breek: Taylor Swift]
Mm-mm, mm-mm-mm-mm
Mm-mm, mm-mm-mm-mm

[Vers 2: Taylor Swift with Colbie Caillat]
Die musiek begin speel soos die einde van 'n hartseer fliek
Dit is die soort einde wat jy nie regtig wil sien nie
Want dis tragedie en dit sal jou net onderkry
Nou weet ek nie wat om tе wees sonder jou hier nie

[Voorkoor: Taylor Swift with Colbie Caillat]
En ons weet dit is nooit eenvoudig niе, nooit maklik nie
Nooit 'n skoon breek nie, niemand hier om my te red nie
Jy's die enigste ding wat ek ken soos die agterkant van my hand

[Koor: Taylor Swift with Colbie Caillat]
En ek kan nie asemhaal sonder jou nie, maar ek moet
Asemhaal sonder jou nie, maar ek moet

[Vers 3: Taylor Swift with Colbie Caillat]
Ek wou die nooit hê nie, wil nooit jou seer sien nie
Elke klein hobbel in die pad het ek probeer uitswaai
Maar mense is mense en soms werk dit nie uit nie
En niks wat ons sê gaan ons red van die uitval nie
[Voorkoor: Taylor Swift with Colbie Caillat]
En ons weet dit is nooit eenvoudig nie, nooit maklik nie
Nooit 'n skoon breek nie, niemand hier om my te red nie
Jy's die enigste ding wat ek ken soos die agterkant van my hand

[Koor: Taylor Swift with Colbie Caillat]
En ek kan nie asemhaal sonder jou nie, maar ek moet
Asemhaal sonder jou nie, maar ek moet

[Brug: Taylor Swift with Colbie Caillat]
Dit is 2 vm, voel asof ek sopas 'n vriend verloor het
Hoop jy weet dis nie maklik, maklik vir my nie
Dit is 2 vm, voel asof ek sopas 'n vriend verloor het
Hoop jy weet dis nie maklik, maklik vir my nie

[Voorkoor: Taylor Swift with Colbie Caillat]
En ons weet dit is nooit eenvoudig nie, nooit maklik nie
Nooit 'n skoon breek nie, niemand hier om my te red nie, oh

[Koor: Taylor Swift with Colbie Caillat]
En ek kan nie asemhaal sonder jou nie, maar ek moet
Asemhaal sonder jou nie, maar ek moet
Asemhaal sonder jou nie, maar ek moet
Asemhaal sonder jou nie, maar ek moet

[Slot: Taylor Swift & Colbie Caillat]
Ek's jammer, ek's jammer (Mmm)
Ek's jammer, (Ja, ja) eEk's jammer
Ek's jammer, ek's jammer (Ooh, ooh)
Ek's jammer