Genius Translations
Taylor Swift - Hey Stephen (Taylor’s Version) [Afrikaanse Veratling]
[Inleiding]
Mmm-mm, mm-mm
Mmm-mm, mm-mm
Mmm-mm, mm-mm, ja

[Vers 1]
Haai Stephen, ek weet voorkoms kan misleidend wees
Maar ek weet ek het 'n lig in jou gesien
En soos ons gestap het, het ons gepraat
Ek het nie helfte van die goed wat ek wou gesê nie
Uit al die meisies wat klippies teen jou venster gooi
Ek sal die een wees wat daar wag selfs al is dit koud
Haai Stephen, ou, jou laat my dalk glo
Dat ek nie altyd alleen hoef te weet nie

[Koor]
Want ek kan nie help as jy soos 'n engеl lyk
Kan nie help as ek jou wil soеn in die reën nie, so
Kom voel hierdie magie wat ek voel al van ek jou ontmoet het
Kan nie help as daar niemand anders is nie
Mmm, ek kan nie myself help nie

[Vers 2]
Haai Stephen, ek het hierdie gevoel teruggehou
So ek het 'n paar dinge om vir jou te sê (Huh)
Ek het dit alles gesien, so het ek gedog
Maar ek het nog nooit iemand gesien wat skyn soos jy
Die manier hoe jy loop, hoe jy praat,hoe jy my naam sê
Dis pragtig, wonderlik, moet jy nooit verander nie
Haai Stephen, hoekom gaan mense altyd weg?
Ek dink ek en jy moet dieselfde bly
[Koor]
Want ek kan nie help as jy soos 'n engel lyk
Kan nie help as ek jou wil soen in die reën nie, so
Kom voel hierdie magie wat ek voel al van ek jou ontmoet het
Kan nie help as daar niemand anders is nie
Mmm, ek kan nie myself help nie

[Brug]
Hulle verdof die straatligte, jy is perfek vir my
Hoekom is jy nie vanaand hier nie?
Ek wag nou alleen, so kom nou en kom uit
En trek my nader en skyn, skyn, skyn
Haai Stephen, ek kan jou vyftig redes gee
Hoekom ek die een moet wees wat jy kies
Al daardie ander meisies, wel, hulle is pragtig
Maar sou hulle 'n liedjie vir jou skryf? (Ha-ha-ha)

[Koor]
Want ek kan nie help as jy soos 'n engel lyk
Kan nie help as ek jou wil soen in die reën nie, so
Kom voel hierdie magie wat ek voel al van ek jou ontmoet het
Kan nie help as daar niemand anders is nie
Mmm, ek kan nie myself help nie
As jy soos 'n engel lyk
Kan nie help as ek jou wil soen in die reën nie, so
Kom voel hierdie magie wat ek voel al van ek jou ontmoet het
Kan nie help as daar niemand anders is nie
Mmm, ek kan nie myself help nie
[Slot]
Ah-uh, myself
Mmm-mm, ek kan myself nie help nie
Ek kan myself nie help nie
Oh-oh-oh
Mmm-mm, mm-mm
Mmm-mm, mm-mm
Mmm-mm, mm-mm