Genius Translations
Taylor Swift - A Perfectly Good Heart (Afrikaanse Vertaling)
[Koor]
Hoekom sal jy
'n Volkome goeie heart wil breek?
Hoekom sou jy ons liefde
Wil vat en dit als opskeer?
Hoekom sal jy die litteken
Wil maak?
Hoekom sal jy
'n Volkome goeie heart wil breek?

[Vers]
Miskien moes ek die tekens sien
Moes die skrif op die muur gelees het
En agterkom deur die afstand in jou oë
Dat ek die een sou wees wat val

[Voorkoor]
Maak nie saak wat jy sê nie
Ek kan steeds nie glo dat jy weg geloop het nie
Dit maak nie sin vir my nie, maar

[Koor]
Hoekom sal jy
'n Volkome goeie heart wil breek?
Hoekom sou jy ons liefde
Wil vat en dit als opskeer?
Hoekom sal jy die litteken
Wil maak?
Hoekom sal jy
'n Volkome goeie heart wil breek?
[Brug]
Dis nie meer ongebroke nie (Dis nie meer ongebroke nie)
Hoe kry ek dit weer soos dit was tevore?

[Koor]
Hoekom sal jy
'n Volkome goeie heart wil breek?
Hoekom sou jy ons liefde
Wil vat en dit als opskeer?
Hoekom sal jy die litteken
Wil maak?
Hoekom sal jy-
(Hoekom) Hoekom sal jy dit wil breek?

[Koor]
Hoekom sal jy
'n Volkome goeie heart wil breek?
Hoekom sou jy ons liefde
Wil vat en dit als opskeer?
Hoekom sal jy die litteken
Wil maak?
Hoekom sal jy
'n Volkome goeie heart wil breek?

[Na-Koor]
Mmm-hmm