Genius Translations
Taylor Swift - Our Song (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Ek het haelgewer gery met my hare los
In die voorsitplek van sy kar
Hy't 'n een hand voel op die stuurwiel
Die ander op my hart
Ek kyk rond, sit die radio sagter
Hy sê, "Baby, is iets fout?"
Ek sê, "Niks, Ek het net gedink
Oor hoe ons nie 'n lied het nie"
En hy sê

[Koor]
Ons lied is die klappende skyfdeur
Laat uitsluip, tik op jou venster
As ons op die foon is en jy praat baie stadig
Want dis laat en jou ma weet nie
Ons lied is die manier hoe jy lag
Die eerste date: "Man, ek het haar nie gesoen nie, en ek moes"
En toe ek tuis kom, voor ek amen gesê het
Vra ek God of hy dit weer kan speel

[Vers 2]
Ek het geklim op die voorstoep trappe
Na alles daai dag
Verkeerd gegaan het en vertrap was
En verlore en weggegooi
Het gekom tot die gang, wel op my pad
Na my liefdevolle bed
Ek het amper nie die rose opgelet nie
En die brief wat sê
[Koor]
Ons lied is die klappende skyfdeur
Laat uitsluip, tik op jou venster
As ons op die foon is en jy praat baie stadig
Want dis laat en jou ma weet nie
Ons lied is die manier hoe jy lag
Die eerste date: "Man, ek het haar nie gesoen nie, en ek moes"
En toe ek tuis kom, voor ek amen gesê het
Vra ek God of hy dit weer kan speel

[Na-koor]
Da-da-da-da

[Brug]
Ek het elke album gehoor, geluister na die radio
En gewag vir iets om optekom
Wat so goed was soos ons lied

[Koor]
Ons lied is die klappende skyfdeur
Laat uitsluip, tik op jou venster
As ons op die foon is en jy praat baie stadig
Want dis laat en jou ma weet nie
Ons lied is die manier hoe jy lag
Die eerste date: "Man, ek het haar nie gesoen nie, en ek moes"
En toe ek tuis kom, voor ek amen gesê het
Vra ek God of hy dit weer kan speel
[Na-koor]
Speel dit weer, oh, ja
Oh, oh, ja

[Slot]
Ek het haelgewer gery met my hare los
In die voorsitplek van sy kar
Ek het 'n pen en 'n ou servet gekry
En ek het ons lied neergeskryf