Genius Translations
Taylor Swift - Mary’s Song (Oh My, My, My) (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Sy't gesê ek was sewe en jy was nege
Ek het vir jou gekyk soos die sterre wat geskitter het
In die lug, die mooi liggies
En ons pa's het gegrap oor die twee van ons
Wat sou grootword en verlief raak
En ons ma's het geglimlag en hulle oë gerol
En gesê, "Oh, my, my, my"

[Koor]
Vat my terug na die huis in die agterplaas boom
Jy't gesê jy sal my slaan, jy was groter as ek
Jy't dit nooit gedoen nie, jy't dit nooit gedoen niе
Vat my terug na toe ons wêreld nеt een blok wyd was
Ek het jou gewaag om my te soen en gehardloop toe jy probeer het
Net twee kinders, ek en jy
Oh, my, my, my, my

[Vers 2]
Wel, ek was sestien toe skielik
Was ek nie meer daai klein dogter wat jy altyd sou sien nie
Maar jou oë het steeds geskyn soos mooi liggies
En ons pa's het altyd gegrap oor die twee van ons
Hulle het nooit geglo ons sou rerig verlief raak nie
En ons ma's het geglimlag en hulle oë gerol
En gesê, "Oh, my, my, my"
[Koor]
Vat my terug na die spruitbeddings wat ons opgedaag het
2 vm rondry in jou bakkie
En al wat ek kort is jou lanks my
Vat my terug na die tyd wat ons ons heel eerste argument
Die slaan van deure inplaas van soene goeie nag
Jy't buite gebly tot die oggend lig
Oh, my, my, my, my

[Brug]
A paar jaar het gekom en gaan
Ons het gesit by ons gunstelling plek in die dorp
En jy't vir my gekyk, op een knieg gegaan

[Koor]
Vat my terug na die tyd toe ons af die gang geloop het
Ons hele dorp het gekom en ons ma's het gehuil
Jy't gesê, "Ek doen," en ek het ook
Wat my tuis waar ons ontmoet het soveel jare tevore
Ons sal ons babas daardie einste voorstoep wieg
Na al die tyd, ek en jy

[Slot]
En ek sal sewe en tagtig wees, jy sal nege en tagtig wees
Ek stall steeds vir jou kyk soos die sterre wat skitter
In die lug, oh, my, my, my