Genius Translations
Taylor Swift - Stay Beautiful (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Corey se oë is soos 'n woud
Hy glimlag, dis soos die radio
Hy fluister liedjies in my venste in
In woorde wat niemand ken nie
Daars pragtige meisies op elke hoek
Hulle hou hom dop terwyl hy huis toe stap
En sê, "Weet hy?"
Sal jy ooit weet?

[Koor]
Jy's pragtig, elke klein stukkie, lief
Weet jy nie jy gaan regtig iemand wees?
Vra enigeen
En as jy als waarvoor jy gesoek het vind
Hoop ek jou lewe lei jou terug na my deur
Oh, maar as dit nie
Bly pragtig

[Vers 2]
Corey vind nog 'n manier om die sonskyn van my dag te wees
Ek neem fotos in my brein
Sodat ek hulle kan spaar vir 'n reën dag
Dis moeilik om 'n gesprek te hê
As hy my asem wegslaan
Ek moet sê, "Haai, terloops"
[Koor]
Jy's pragtig, elke klein stukkie, lief
Weet jy nie jy gaan regtig iemand wees?
Vra enigeen
En as jy als waarvoor jy gesoek het vind
Hoop ek jou lewe lei jou terug na my deur
Oh, maar as dit nie
Bly pragtig

[Brug]
As ek en jy 'n storie is
Wat nooit vertel word nie
As wat jy is 'n dagdroom is
Wat ek nooit kan hou nie, tenminste sal jy weet

[Koor]
Jy's pragtig, elke klein stukkie, lief
Weet jy nie jy gaan regtig iemand wees?
Vra enigeen
En as jy als waarvoor jy gesoek het vind
Hoop ek jou lewe lei jou terug na my deur
Oh, maar as dit nie
Sal jy pragtig bly, pragtig, pragtig?
Pragtig, pragtig, pragtig

[Slot]
La-la-la
Oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh, maar as dit nie
Bly pragtig, bly pragtig
Na-na-na, na-na