Genius Translations
Taylor Swift - Tied Together with a Smile (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Lyk my die enigste een wat nie jou skoonheid sien nie
Is die gesig in die spieël wat vir jou terug staar
Jy loop hier rond en dink jy's nie mooi nie
Maar dis nie waar nie
Want ek ken jou

[Koor]
Hou vas, baby, jy verloor dit
Die water is hoog, jy spring in en laat gaan
En niemand weet
Dat jy huil, maar jy vertel niemand nie
Dat jy dalk nie die goue een is nie
En jy’s vasgebing met 'n glimlag
Maar jy ontrafel, oh

[Vers 2]
Ek sien dis waar dat liefde al was wat jy gesoek het
Want jy gee dit wеg asof dit spaar change is
En hoop dit sal opeindig in sy broeksak (Broеksak)
Maar hy los jou uit soos 'n mintstuk in die reën
Oh, want dis nie sy prys om te betaal nie
Dis nie sy prys om te betaal nie

[Koor]
Hou vas, baby, jy verloor dit
Die water is hoog, jy spring in en laat gaan
En niemand weet
Dat jy huil, maar jy vertel niemand nie
Dat jy dalk nie die goue een is nie
En jy’s vasgebing met 'n glimlag
Maar jy ontrafel, oh
Oh, oh
[Koor]
Hou vas, baby, jy verloor dit
Die water is hoog, jy spring in en laat gaan
En niemand weet
Dat jy huil, maar jy vertel niemand nie
Dat jy dalk nie die goue een is nie
En jy's vasgebing met 'n glimlag
Maar jy ontrafel, oh

[Slot]
Jy's vasgebind met 'n glimlag
Maar jy ontrafel, oh, oh-oh
Totsiens, baby
Met 'n glimlag, baby, baby
Oh