Genius Translations
Taylor Swift - A Place In This World (Afrikaanse Vertaling)
[Vers 1]
Ek weet nie wat ek soek nie, so moet my nie vra nie
Want ek probeer dit steeds nog uitvind
Weet nie wat op die pad is nie, ek loop net
En probeer sien deur die reën wat neurstort
Al is ek nie die enigste een
Wat voel hoe ek voel nie

[Koor]
Ek's alleen, op my eie, en dis al wat ek weet
Ek sal sterk wees, ek sal verkeerd wees, oh, maar die lewe gaan aan
Oh, eks net 'n meisie wat haar plek in die wêreld probeer vind

[Vers 2]
Het die radio aan, my ou blou jeans
EN ek dra my hart op my mou
Voel gelukkig vandag, het die sonskyn
Kan jy my sê wat meer het ek nodig?
En môre is net 'n raaisel, oh, ja
Maar dis oukei

[Koor]
Ek's alleen, op my eie, en dis al wat ek weet
Ek sal sterk wees, ek sal verkeerd wees, oh, maar die lewe gaan aan
Oh, eks net 'n meisie wat haar plek in die wêreld probeer vind
[Brug]
Miskien is ek net 'n meisie op 'n missie
Maar ek's reg om te vlieg

[Koor]
Ek's alleen, op my eie, en dis al wat ek weet
Ek sal sterk wees, ek sal verkeerd wees, oh, maar die lewe gaan aan
Ek's alleen, op my eie, en dis al wat ek weet
Oh, eks net 'n meisie wat haar plek in die wêreld probeer vind

[Outro]
Oh, ek's net 'n meisie
Oh, ek's net 'n meisie, oh, oh
Oh, ek's net 'n meisie