Genius Translations
Original Broadway Cast of Hamilton - Aaron Burr, Sir (Afrikaanse Vertaling)
[COMPANY]
1776. New York City

[HAMILTON]
Verskoon my, Is jy Aaron Burr, meneer?

[BURR]
Dit hang af. Wie vra?

[HAMILTON]
Oh, wel, seker, meneer
Eks Alexander Hamilton, eks tot jou diens, meneer
Ek het gesoek vir jou

[BURR]
Ek raak benoud

[HAMILTON]
Meneer…
Ek het jou naam by Princeton gehoor, ek was opsoek na 'n versnelde studie toe ek soort van buite soorte saam 'n vriend van joune. ek het hom dalk geslaan. Dis 'n vaag, meneer. Hy hanteer die finansies?

[BURR]
Jy het die beurshouer geslaan

[HAMILTON]
Ja!
Ek wou doen wat jy gedoen het. Gradueer in twee, en sluit dan aan by die revolusie. Hyt gekyk na my asof ek dom is, eks nie dom nie
So hoe het jy dit gedoen? Hoe het jy so vinnig gradueer?
[BURR]
DIt was my ouers se sterwende wens voor hulle oorlede is

[HAMILTON]
Jy's 'n weeskind. Natuurlik! Eks 'n weeskind
God, ek wens daar was 'n oorlog!
Dan kon ons bewys dat ons meer werd is
As wat enigiemand beding het…

[BURR]
Kan ek vir jou 'n drankie koop?

[HAMILTON]
Dit sal lekker wees

[BURR]
Terwyl ons praat, laat ek vir jou 'n bietjie advies gee
Praat minder

[HAMILTON]
Wat?

[BURR]
Glimlag meer

[HAMILTON]
Ha
[BURR]
Moenie laat hulle wat wat jy waarvoor jy is en waarteen jy is nie

[HAMILTON]
Jy kan nie ernstig wees nie

[BURR]
WIl jy vooruit gaan?

[HAMILTON]
Ja

[BURR]
Dwase wat hulle monde verby praat eindig dood op

[LAURENS]
Yo yo yo yo yo!
Watse tyd is dit?

[LAURENS/LAFAYETTE/MULLIGAN]
Show time!

[BURR]
Soos ek gesê het…

[LAURENS]
Show time! Show time! Yo!
Eks John Laurens in die plek om te wees!
Twee pinte van Sam Adams, maar ek werk aan drie, uh!
Daai rooijasse wil dit nie met my hê nie!
Want ek sal hierdie polisie pop chick-a pop tot ek vry is!
[LAFAYETTE]
Oui oui, mon ami, je m'appelle Lafayette!
Die Lancelot van die revolusionêre stel!
Ek het gekom van ver af net om te sê “Bonsoir!”
Sê vir die Koning “Casse toi!” Wies die beste?
C'est moi!

[MULLIGAN]
Brrrah brraaah! Ek is Hercules Mulligan
Op in dit, lief vir dit, ja ek het jou ma hoor sê "Kom weer?"

[LAFAYETTE & LAURENS]
Ayyyyy

[MULLIGAN]
Sluit jou dogters en perde toe, natuurlike
Is dit moeilik om omgangs te hê bo-oor vier stelle korsette

[LAFAYETTE]
Wow

[LAURENS]
Geen meer seks, gooi vir my nog 'n brou, seun!
Kom ons lig 'n paar meer…

[LAURENS/LAFAYETTE/MULLIGAN]
Op die revolusie!

[LAURENS]
Wel, as dit nie die wonderkind van Princeton-kollege is nie!

[MULLIGAN]
Aaron Burr!

[LAURENS]
Gee ons 'n vers, laat vaar 'n bietjie kennis!

[BURR]
Sterkte met dit: jy neem 'n standpunt
Jy spoeg, ek gaan sit. Ons sal sien waar ons land

[LAFAYETTE/MULLIGAN]
Boooo!

[LAURENS]
Burr, die rewolusie is op hande. Waarvoor stal jy?

[HAMILTON]
As jy vir niks staan nie, Burr, waarvoor sal jy val?

[MULLIGAN/LAFAYETTE/LAURENS]
Ooh
WIe jy?
Wie jy?
Wie is jy?

[MULLIGAN/LAFAYETTE/LAURENS]
Ooh, wie is die kind? Wat gaan hy doen?