Genius Translations
Original Broadway Cast of Hamilton - Alexander Hamilton (Afrikaanse Vertaling)
[AARON BURR]
Hoe word 'n bastard, weeskind, seun van 'n hoer en 'n
Skotteman, laat val in die middel van 'n vergete
Plek in die Karabiese deur voorsieniggeid, verarm, in ellende
Groot om 'n held en 'n geleerde te wees?

[JOHN LAURENS]
Die tien-dollar Stigtervader sonder 'n vader
Het baie verder gekom deur baie harder te werk
Deur baie slimmer te wees
Deur 'n selfbeginner te wees
Teen veertien, het hulle om in beheer van 'n handel handves gesit

[THOMAS JEFFERSON]
En elke dag terwyl slawe geslag was en gekarwei
Oorkant die branders was, het hy gesukkel om sy wag op te hou
Binne, het hy geverlang na iets om deel van te wees
Die broer was reg om te smeek, steel, leen, of ruilhandel

[JAMES MADISON]
Toe kom 'n orkaan, en verwoesting het geheers
Ons man het sy toekoms sien drip, drip af in die drein
Het 'n potlood teen sy tempel gesit, dit geheg aan sy brein
En hyt sy eerste refrein geskryf, 'n bewys van sy pyn

[BURR]
Wel, die woord het rondgegaan hulle het gesê, “Hierdie kind is mal, man”
Het 'n kollekte opgeneem net om hom na die vasteland toe te stuur
"Kry jou opvoeding, moenie vergeet van waarvandaan jy kom nie, en
Die wêreld gaan jou naam ken. Wat's jou naam, man?"
[ALEXANDER HAMILTON]
Alexander Hamilton
My naam is Alexander Hamilton
En daars 'n miljoen goed wat ek nog nie gedoen het nie
Maar wag jy net, wag jy net...

[ELIZA HAMILTON]
Toe hy was tien was het sy pa geloop, vol van dit, skuldbelaai
Twee jaar later, sien Alex en sy ma bedlêend
Halfdood sit in hulle eie siek, die reuk dik

[FULL COMPANY EXCEPT HAMILTON (fluisterend)]
En Alex het beter geraak maar sy moeder het gou gegaan

[GEORGE WASHINGTON & COMPANY, BOTH]
Ingetrek met 'n neefie, die neefie het selfmoord gepleeg
Hom gelaat met niks behalwe verwoesde trots, iet nuuts binne
'n Stem wat sê
"Alex. jy moet vir jouself sorg."
Hy het begin terugtrek en elke verhandeling op die rak lees

[BURR & COMPANY, BOTH]
Daar sou niks oor gewees het om te doen
Vir iemand minde skerpsinnig
Hy sou dood of behoeftig wees
Sonder 'n sent van restitusie
Het begin werk, klerk vir sy oorlede ma se huisbaas
Handel suikerriet en rum en al die goed wat hy nie kan bekosting nie
Bedrieg vir elke boek wat hy sy hande op kan kry
Beplan vir die toekoms sien hom nou soos hy staan op (ooh)
DIe boeg van 'n skip op pad na 'n nuwe land
In New York kan jy 'n nuwe man wees
[COMPANY & HAMILTON, WOMEN, MEN]
In New York kan jy 'n nuwe man wees (Wag jy net)
In New York kan jy 'n nuwe man wees (Wag jy net)
In New York kan jy 'n nuwe man wees
In New York, New York
Wag jy net!

[COMPANY]
Alexander Hamilton (Alexander Hamilton)
Ons wag in die vlerke vir jou (wag in die vlerke vir jou)
Jy keer nooit terug nie
Jyt nooit geleer om jou tyd te neem nie!
Oh, Alexander Hamilton (Alexander Hamilton)
Wanneer Amerika sing vir jou
Sal hulle weet wat jy oorkom het?
Sal hulle weet jyt die spel herskryf?
Die wêreld sal nooit weer dieselfde wees nie, oh

[BURR, MEN, & COMPANY]
Die skip is in die hawe nou
SIen of jy hom kan raaksien
Wag jy net
Nog 'n immigrant
Wat opkom van onder af
Wag jy net
Sy vyande het sy rep verwoes
Amerika het hom vergeet
[MULLIGAN/MADISON & LAFAYETTE/JEFFERSON]
Ons het geveg saam hom

[LAURENS/PHILIP]
Ek? Ek het gesterf vir home

[WASHINGTON]
Ek? Ek het hom vertrou

[ELIZA & ANGELICA & PEGGY/MARIA]
Ek? Ek het hom liefgehad

[BURR]
En ek? Ek's die verdomde dwaas wat hom geskiet het

[COMPANY]
Daars 'n miljoen goed wat ek nog nie gedoen het nie
Maar wag jy net!

[BURR]
Wats jou naam, man?

[COMPANY]
Alexander Hamilton!